HONTSHIE
Dog laughing Klein Mogamatshie was die seun van ou Twalla Taliep van Rose Street daar annerkant die Waterkant in die Bo-Kaap. Hy was so veertien jaar oud en het aanhoudend vir ou Twalla geneul om vir hom ‘n hontshie te koep. Op ‘n mooi dag sê die ouman vir hom om na Mister Abrahams se pet shop in Corporation Street te gaan en vir hom ‘n hontshie uit te piek.
Hy stap die pet shop binne en dadelik skree ‘n papegaai, ‘Customer Abie!, Customer Abie!’
Gamatshie stap deur en gaan kyk na die malmokkies, die hasies en die katte en die hontshies.
‘Dag Mister Abrahams, wat vra djy vir daardie Great Dane hontshie?’
‘Nei, ek vra hom niksie. Wil djy hom miskien iets gevraag het? Nei, Toemaar, hy’s £5.’
‘En die Dobermanthshie?’ ‘£10.’
‘En die Foxie?’ ‘£15.’
‘En hoeveel vir die Tshiewhawhatshie?’ ‘£45.’
‘En wat gat Mister Abrahams my charge as ek gladnie ‘n hontshie koepie?’
Hi All,
Tonight at 20 minutes and 20 seconds past 8pm it will be 20h20:20 on 20th January, 2020.
Have a whisky on me!
Magnus
BLACK FRIDAY IS THE DAY UPON WHICH SHOPPERS SAVE THEMSELVES INTO BANKRUPTCY
PI 3.1415926
Die verhouding tussen middellyn en omvang word verduidelik en mens word gesê om die woorde ‘MAY I HAVE A LARGE CONTAINER OF COFFEE’ van buite te leer, waar die getal letters in ‘n woord ‘n syfer voorstel, dws 3.1415926. Een ou sê die manne op universiteit verkies ‘HOW I NEED A DRINK, ALCOHOLIC OF COURSE, AFTER THE HEAVY LECTURES INVOLVING QUANTUM MECHANICS’. Pi is the ratio of a circle’s circumference to its diameter, but it has also been intensely fascinating for scientists, mathematicians and even everyday people for millennia.
Celebrate Pi day on 22nd July (22/7) each year.